Isaiah 37:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek sal hierdie stad verdedig om dit te red ter wille van My en my kneg Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Hierdie stad sal Ek beskerm en dit red ter wille van my eer en ter wille van my dienaar Dawid.’”
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal hierdie stad beskut om dit te verlos, om My en om my kneg Dawid ontwil.
Afrikaans 1983 Ek sal dié stad beskut en hom red, om my ontwil en om my dienaar Dawid se ontwil.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Ek sal hierdie stad afskerm om dit te red, om my ontwil en ter wille van Dawid, my dienskneg. ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Ek, die Here, sê: “Ek sal hierdie stad beskerm en red, Ek sal dit doen vir Myself en vir my dienaar Dawid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal die stad beskerm en verdedig om my eer te beskerm en ter wille van my belofte wat Ek aan my dienaar, Dawid, gemaak het.”