Isaiah 37:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gegrawe en water gedrink; en met my voetsool het ek al die riviere van die beleërde plekke opgedroog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het putte gegrawe in talle veraf lande. En ek het my verfris met hulle water. Ek het selfs die riviere van Egipte drooggelê sodat my soldate daar kon deurtrek!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Âk het gegrawe en water gedrink en laat met die sool van my voete al die strome van Egipte opdroog. |
| Afrikaans 1983 | Ek het na water gegrawe en dit gedrink, met my voetsole die opgedamde riviere laat opdroog.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die een wat gegrawe en water gedrink het. Met die holte van my voet het ek al die strome van Egipte drooggelê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het putte gegrawe en water gedrink, ek het al die riviere van Egipte droog laat word toe ek deur hulle geloop het.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het in baie vreemde lande hulle fonteine vir my gevat sodat ek my dors kon les met hulle water. Ek het selfs die riviere in Egipte opgedam sodat my soldate daardeur kon trek,” spog jy. |