Isaiah 37:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Jesaja, die seun van Amos, na Hiskia gestuur om te sê: So spreek die HERE, die God van Israel, dat jy tot My gebid het teen Sanherib, die koning van Assirië:
Afrikaans (NLV) 2011 Jesaja seun van Amos het toe hierdie boodskap na Hiskia gestuur: “So sê die Here, die God van Israel: Dis my antwoord op jou gebed oor koning Sanherib van Assirië.
Afrikaans 1933/1953 Toe laat Jesaja, die seun van Amos, vir Hisk¡a weet: So spreek die HERE, die God van Israel: Wat jy tot My gebid het aangaande S nherib, die koning van Assirië, het Ek gehoor.
Afrikaans 1983 Jesaja seun van Amos het vir Hiskia 'n boodskap gestuur: “So sê die Here die God van Israel: Ek het jou gebed oor koning Sanherib van Assirië verhoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesaja, seun van Amos, het toe vir Hiskia laat weet: “So sê die Here, die God van Israel, ‘Wat jy tot My gebid het oor Sanherib, die koning van Assirië, het Ek gehoor.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesaja seun van Amos het vir Hiskia 'n boodskap gestuur. Jesaja het gesê: “Die Here, die God van Israel, sê Hy het gehoor wat jy gebid het oor Sanherib, die koning van Assirië.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierop het Jesaja die volgende boodskap van die Here vir Hiskia gestuur: Die Here die God van Israel het jou gebed oor Sanherib, die koning van Assirië, gehoor.