Isaiah 37:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, HERE, die konings van Assirië het al die nasies en hulle lande verwoes, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is so, Here, dat die konings van Assirië al hierdie nasies en hulle lande verwoes het, net soos die boodskap sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarlik, HERE, die konings van Assirië het al die lande en hulle gebied verwoes |
| Afrikaans 1983 | Dit is waar, Here, die konings van Assirië het nasies met lande en al verwoes |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is inderdaad so, Here, dat die konings van Assirië al die nasies en hulle lande verwoes |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, die konings van Assirië het al die ander volke en hulle lande verwoes, dit is waar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ons weet almal dat hy die waarheid praat oor al die nasies wat die Assiriese konings al verwoes het, |