Isaiah 37:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar is die koning van Hamat en die koning van Arfad en die koning van die stad Sefarvaim, Hena en Iwa? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wat het met die koning van Hamat en die koning van Arpad gebeur? Wat het gebeur met die konings van Sefarwajim, Hena en Awwa?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Waar is die koning van Hamat en die koning van Arpad en die koning van die stad Sefarv im, van Hena en Iwa? |
| Afrikaans 1983 | Waar is die konings van Hamat en Arpad, die konings van Sefarwajim, Hena en Awwa?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waar is die koning van Hamat, die koning van Arpad, die koning van Laïr, Sefarwajim, Hena en Awwa? ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Waar is die koning van Hamat en die koning van Arpad en die konings van Sefarwajim, Hena en Awwa? Hulle is nie meer daar nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar is die konings van Hamat, Arpad, Sefarwajim, Hena en Awwa?” |