Isaiah 37:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, jy het gehoor wat die konings van Assirië aan al die lande gedoen het deur hulle met die banvloek te tref; en sal jy gered word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy weet mos wat die konings van Assirië gedoen het in die een land na die ander. Hulle het almal platgeloop wat in hulle pad gestaan het. Sal jy dan gered word? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, u het self gehoor wat die konings van Assirië aan al die lande gedoen het deur dit met die banvloek te tref, en sou u gered word? |
| Afrikaans 1983 | Jy het mos gehoor hoe die konings van Assirië die een land na die ander verwoes het. Sal jý dan vrykom? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, jy het self gehoor wat die konings van Assirië gedoen het aan al die lande deur hulle aan volledige vernietiging oor te gee. Sal jy dan gered word? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het self gehoor wat die koning van Assirië gedoen het met al die ander lande. Hy het daardie lande verwoes. Wie sal jou red? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy weet baie goed dat die konings van Assirië nog altyd elke land verwoes het wat hulle aangeval het. Wat maak jou so anders? |