Isaiah 36:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar is die gode van Hamat en Arfad? waar is die gode van Sefarvaim? en het hulle Samaria uit my hand gered? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat het gebeur met die gode van Hamat en Arpad? En wat van die gode van Sefarwajim? Het hulle Samaria bevry uit my hand? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar die gode van Sefarv im? En het hulle miskien Samar¡a gered uit my hand? |
| Afrikaans 1983 | “Waar is die gode van Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim? Kon hulle Samaria bevry uit my mag? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Waar was die gode van Hamat en Arpad? Waar was die gode van Sefarwajim? Kon húlle Samaria uit my hand red? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Waar is die gode van die lande Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim? Daardie gode kon nie help nie. En wie kon die mense van Samaria teen my beskerm? Niemand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar was die gode van Hamat en Arpad toe ek hulle gebiede ingeneem het? En wat van die gode van Sefarwajim? Kon hulle Samaria dalk red? |