Isaiah 36:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Totdat Ek kom en jou wegneem na 'n land soos jou eie land, 'n land van koring en wyn, 'n land van brood en wingerde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | totdat ek kom om julle na ’n ander land te neem nes julle land. Dit is ’n land met ryk oeste van graan en wyn, volop brood en wingerde, ’n land van oorvloed. |
| Afrikaans 1933/1953 | totdat ek kom en julle meeneem na 'n land soos julle land, 'n land van koring en mos, 'n land van brood en wingerde. |
| Afrikaans 1983 | tot ek kom en julle wegvat na 'n land toe net soos julle land. Dit is 'n land met koring en wyn, 'n land met kos en wingerde.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | totdat ek kom en julle neem na 'n land soos julle land – 'n land met koring en •nuwe wyn, 'n land met brood en wingerde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later sal ek kom en ek sal julle wegvat na 'n land wat soos julle land is, 'n land waar daar koring en wyn is, 'n land waar daar kos en wingerde is.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Later sal ek julle kom haal sodat julle saam met my kan teruggaan na ’n land toe wat net so vrugbaar is soos julle eie, met volop kos. |