Isaiah 36:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die koning: Laat Hiskia julle nie mislei nie, want hy sal julle nie kan red nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So sê die koning: Moenie dat koning Hiskia julle om die bos lei nie! Hy sal nooit in staat wees om julle te red nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die koning: Laat Hisk¡a julle nie bedrieg nie, want hy sal julle nie kan red nie. |
| Afrikaans 1983 | So sê die koning: Moenie dat Hiskia julle mislei nie! Hy kan julle nie red nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê die koning, ‘Moenie dat Hiskia julle bedrieg nie, want hy sal julle nie kan red nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning sê julle moenie dat Hiskia julle bedrieg nie. Hiskia kan julle nie red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie dat koning Hiskia julle mislei nie. Hy sal julle nooit teen my kan beskerm nie. |