Isaiah 35:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal die oë van die blindes geopen word, en die ore van die dowes sal ontsluit word.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Hy kom, laat Hy blindes sien en dowes hoor.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal die oë van die blindes geopen en die ore van die dowes ontsluit word.
Afrikaans 1983 Blindes sal kan sien, dowes sal kan hoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal die oë van blindes oopgaan, en die ore van dowes sal oopgaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal die blinde mense weer kan sien, en die dowe mense sal weer kan hoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die gevolge hiervan sal wees dat blinde mense sal kan sien en dat dowe mense sal kan hoor.