Isaiah 35:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Versterk die swak hande, en versterk die swak knieë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Versterk dié wat moeg geword het. Bemoedig dié wat wil neerslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Versterk die slap hande en maak die struikelende knieë vas. |
| Afrikaans 1983 | Bemoedig dié wie se hande slap hang, help dié wie se knieë knik, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak die slap hande sterk, versterk die wankelende knieë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense se hande hang pap en hulle knieë bewe, maar julle moet hulle sterk maak en help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie nuus is bedoel om mense wat moedeloos geword het, op te beur; om dié wat voel dat hulle net nie verder kan nie omdat alles net te veel geword het, moed in te praat sodat hulle met nuwe oë na die toekoms kan kyk. |