Isaiah 35:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woestyn en die eensame plek sal oor hulle bly wees; en die woestyn sal juig en bloei soos 'n roos. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die droë woestyn sal bly wees. Die dor plekke sal vol blomme wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woestyn en die dor land sal bly wees, en die wildernis sal juig en bloei soos 'n narsing; |
| Afrikaans 1983 | Die woestyn, die dor land, sal jubel, die droë wêreld sal juig, oortrek met affodille; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat die woestyn en die dor land hulle verheug, laat die Araba juig en blom soos 'n tulp. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die droë woestyn sal bly wees en juig, daar sal blomme groei in die woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie dae sal selfs die woestyn ’n mooi plek wees. |