Isaiah 34:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy strome sal verander word in pik en sy stof in swawel, en sy land sal brandende pik word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die riviere van Edom sal gevul word met teer, die grond oortrek met swael en die land met pik oordek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swawel, en sy land sal brandende pik word. |
| Afrikaans 1983 | Die riviere van Edom sal in teer verander, sy grond in swael: sy land word een stuk brandende teer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Edom se strome sal in pik verander, haar stof in swael – haar gebied sal brandende pik word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die water van die riviere van die land Edom sal teer word, en die stof sal swael word, en die hele land sal brand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Edom se riviere sal in teer verander en die grond in swael. Die hele land sal een stuk brandende teer word |