Isaiah 34:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is die dag van die wraak van die HERE en die jaar van vergelding vir die twis van Sion. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want dit is die dag van die Here se wraak, die jaar van vergelding ter wille van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE hou 'n dag van wraak, 'n jaar van vergelding in die regsaak van Sion. |
| Afrikaans 1983 | Die dag van die wraak van die Here het gekom, die jaar van vergelding ter wille van Sion se saak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, daar is 'n dag van wraak vir die Here, 'n jaar van vergelding in die regstryd van Sion. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal die Edomiete straf oor alles wat hulle gedoen het aan Sion. Hy sal dit doen op die tyd wanneer Hy dit besluit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want die dag van afrekening het aangebreek. Die Here sal Israel se saak verdedig en wraak neem op haar vyande. |