Isaiah 34:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle wat verslaan is, sal uitgewerp word, en hulle stank sal uit hulle lyke opkom, en die berge sal gesmelt word met hulle bloed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle dooies sal nie begrawe word nie. Die stank van die lyke sal die hele land vol wees. Die berge sal deurdrenk wees van hulle bloed. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle gesneuweldes sal weggewerp word, en die stank van hulle lyke gaan op, en die berge smelt van hulle bloed. |
| Afrikaans 1983 | Hulle dooies sal net so bly lê, hulle lyke sal stink, en die berge sal van hulle bloed deurdrenk word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle gesneuweldes sal weggegooi word, en hulle lyke – die stank daarvan sal opstyg. Die berge sal deurweek wees van hulle bloed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle soldate sal sterf in oorlog, en die dooie liggame sal op die grond lê en stink. Die berge sal vol bloed wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle bloed sal in strome van die berge afstroom en hulle dooies sal nie begrawe word nie. Die lyke sal net daar in die oopte lê en ontbind. |