Isaiah 34:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kom nader, o nasies, om te hoor; en luister, o volke! laat die aarde hoor en alles wat daarop is; die wêreld en alles wat daaruit voortkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom hier en luister, nasies van die aarde! Laat die wêreld en alles daarop hoor wat ek sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom nader, o volke, om te hoor; en nasies, luister! Laat die aarde hoor, en die volheid daarvan, die wêreld en alles wat daaruit voortkom. |
| Afrikaans 1983 | Kom nader, nasies, luister! Gee aandag, volke! Die aarde met alles daarop moet hoor, die wêreld en alles wat hy voortbring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom nader, nasies, om te hoor, volke, gee aandag! Die aarde en alles daarop moet hoor, die wêreld en alles wat daaruit voortkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Volke, julle moet almal luister, die aarde en alles wat op die aarde is, moet luister, die wêreld en alles wat uit die wêreld kom, moet luister. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom nader, nasies. Gee aandag, volke. Kom luister na my! Die aarde en alles wat op die aarde is, moet hoor wat ek te sê het. |