Isaiah 33:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is hoog; want Hy woon in die hoogte; Hy het Sion vervul met reg en geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is hoog verhewe. Hy woon in die hemel. Hy sal Jerusalem met reg en geregtigheid vul.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is verhewe, want Hy woon in die hoogte; Hy het Sion vervul met reg en geregtigheid.
Afrikaans 1983 Die Here is hoog verhewe, Hy woon in die hoogte; Hy sal sorg dat daar in Sion reg geskied en reg gedoen word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here is verhewe, ja, Hy woon in die hoogte. Hy vul Sion met reg en geregtigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is bo almal, want Hy woon in die hemel. Hy sal sê, en die mense in Sion sal almal weer reg doen en regverdig wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is groot en Hy regeer oor die hele aarde. Hy sal sorg dat daar reg en geregtigheid in Jerusalem geskied.