Isaiah 33:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die geraas van die rumoer het die volk gevlug; by die opheffing van Uself is die nasies verstrooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyand vlug wanneer hulle u stem hoor. Wanneer U opstaan, vlug die volke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die dawergeluid vlug die volke; vanweë u verheffing word die nasies verstrooi. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer U u stem laat hoor, vlug volke, wanneer U te voorskyn kom, spat nasies uitmekaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die geluid van 'n gedreun vlug volke; vanweë u verhewenheid word nasies verstrooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer U praat en die volke hoor u stem, dan vlug hulle. Wanneer U opstaan en nader kom, dan vlug die volke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegs die klank van u stem is genoeg om die vyand uitmekaar te laat spat en te laat vlug. |