Isaiah 33:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE is ons Regter, die HERE is ons Wetgewer, die HERE is ons Koning; hy sal ons red.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Here is ons Regter. Die Here is ons Regeerder. Die Here is ons Koning. Hy is die een wat ons sal red.
Afrikaans 1933/1953 Want die HERE is ons Regter, die HERE is ons Aanvoerder, die HERE is ons Koning: Hy sal ons verlos.
Afrikaans 1983 Die Here is ons Regter, die Here is ons Leidsman, die Here is ons Koning, Hy sal ons red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, die Here is ons Regter, die Here is ons Regeerder, die Here is ons Koning – Hy sal ons verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here is ons Regter, die Here is ons Leier, die Here is ons Koning. Hy sal ons red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) want die Here is ons Regter, ons Wetgewer en ons Koning. Hy sal ons red.