Isaiah 33:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar daar sal die heerlike HERE vir ons wees 'n plek van breë riviere en strome; waarin geen galei met roeispane sal gaan nie, en geen dapper skip sal daar verbygaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar sal die Here jou magtige Beskermer wees. Hy sal soos ’n wye rivier wees waarop geen vyand kan oorvaar teen jou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daar sal die HERE vir ons heerlik wees; dit sal 'n plek van riviere wees, van breë strome; geen vloot van roeiskepe sal daarop vaar nie, en geen trotse skip sal daaroor gaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal die Here vir ons die magtige God wees, daar waar die strome, die riviere, breed sal vloei sonder dat die vyand se roeibote daarop vaar, die oorlogskepe daar verbykom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want daar sal 'n magtige, die Here, by ons wees, by 'n plek van riviere, met breë strome aan alle kante. 'n Boot met spane sal nie daarop vaar nie, 'n magtige skip sal dit nie oorsteek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal daar vir ons die God wees wat Koning is, dit sal 'n plek wees waar daar riviere en groot waterstrome is, maar die roeibote en die oorlogskepe van die vyande sal nie daar kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal die Here vir ons sy mag wys. Ons sal langs breë riviere en strome bly, maar daar sal nie vyandige skepe op vaar wat ons kan aanval nie, |