Isaiah 33:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy sal nie 'n vurige volk sien nie, 'n volk met 'n dieper spraak as wat jy kan sien; van 'n hakkelende tong, wat jy nie kan verstaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie gewelddadige mense sal skielik weg wees, daardie mense met ’n vreemde, onverstaanbare taal.
Afrikaans 1933/1953 Jy sal die onbeskaamde volk nie meer sien nie, die volk met duister, onverstaanbare spraak, met onbegryplike hakkeltong.
Afrikaans 1983 Jy sal daardie vermetele mense nie weer sien nie, daardie volk met sy onverstaanbare, moeilike taal wat jy nie begryp nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié aanmatigende volk sal jy nie weer sien nie, die volk met spraak wat te moeilik is om te volg, met 'n gestamel van tong wat onverstaanbaar is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle sal nie weer daardie hoogmoedige volk sien nie, daardie volk wat 'n taal praat wat julle nie kan verstaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle sal daardie vermetele volk met die taal wat julle nie kan verstaan nie, nooit weer sien nie.