Isaiah 33:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou oë sal die koning in sy prag aanskou: hulle sal die land aanskou wat baie ver is.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar kom ’n tyd dat jy self die koning sal sien in al sy glorie. Jy sal ’n land sien wat strek tot in die verte.
Afrikaans 1933/1953 Jou oë sal die Koning in sy skoonheid aanskou, dit sal 'n wyd uitgestrekte land sien.
Afrikaans 1983 Jou eie oë sal 'n koning sien in al sy prag en 'n land wat wyd lê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou eie oë sal 'n koning in sy skoonheid sien, sal uitkyk oor 'n wyd uitgestrekte land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal self 'n koning sien wat mooi klere dra, en julle sal sien die land is groot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met julle eie oë sal julle ’n koning sien wat in al sy koninklike majesteit oor ’n groot en uitgestrekte land regeer.