Isaiah 33:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor, julle wat ver is, wat Ek gedoen het; en julle wat naby is, erken my mag.
Afrikaans (NLV) 2011 “Luister na wat Ek gedoen het, julle nasies wat daar ver is. En julle hier naby, erken my mag.”
Afrikaans 1933/1953 Hoor, julle wat ver is, wat Ek gedoen het; en julle wat naby is, erken my mag!
Afrikaans 1983 Julle daar ver, hoor wat Ek gedoen het, julle hier naby, erken my mag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister, julle wat ver is, na wat Ek gedoen het; en julle wat naby is, erken my mag.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Volke wat ver is, volke wat naby is, julle moet hoor wat Ek doen, julle moet weet hoe sterk Ek is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vertel vir al die volke wat Ek gedoen het, of hulle naby is of ver, sodat hulle my mag sal erken.