Isaiah 33:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volke sal wees soos kalkbrande; soos dorings wat omgekap word, sal hulle met vuur verbrand word.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou mense sal soos kalk verbrand word. Soos afgekapte doringbosse sal hulle verbrand word.
Afrikaans 1933/1953 Dan word die volke 'n kalkbrandery, afgekapte doringbosse wat met vuur verbrand word.
Afrikaans 1983 Die volke gaan 'n kalkbrandery word, hulle gaan aan die brand gesteek word soos afgekapte doringbosse.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volke sal 'n kalkbrandery word – afgekapte doringstruike wat 'n vuur aan die brand moet kry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Volke sal verbrand en hulle sal as word soos doringbossies wat iemand afkap en aan die brand steek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mense sal totaal vernietig word soos die klippe wat verbrand word om kalkpoeier te maak. Hulle sal tot as verbrand word soos ’n hoop droë doringtakke wat aan die brand gesteek word.