Isaiah 33:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou sal Ek opstaan, spreek die HERE; nou sal ek verhef word; nou sal ek myself ophef.
Afrikaans (NLV) 2011 “Nou sal Ek opstaan,” sê die Here. “Nou staan Ek op en laat my mag geld.
Afrikaans 1933/1953 Nou sal Ek opstaan, sê die HERE; nou sal Ek My verhef, nou sal Ek My oprig.
Afrikaans 1983 Ek gaan nou ingryp, sê die Here, Ek gaan optree, Ek gaan my mag laat geld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Nou gaan Ek opstaan,” sê die Here, “nou gaan Ek Myself verhef, nou gaan Ek My oprig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Ek sal nou opstaan en doen wat Ek wil doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou gaan Ek ingryp, sê die Here, Ek sal julle wys hoe magtig Ek is!