Isaiah 32:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die liberale bedink liberale dinge; en by vrygewige dinge sal hy standhou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar eerbare mense het eerbare planne. Hulle sal eerbaar behandel word.
Afrikaans 1933/1953 Maar die edele beraam edele dade, en hy hou stand in wat edel is.
Afrikaans 1983 'n Eerbare mens het eerbare bedoelings en hy kom op vir wat eerbaar is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die edele beraam egter edel planne, hy is die een wat staan by wat edel is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar 'n goeie mens dink watter goeie dinge hy kan doen en hy beskerm die goeie mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Eerbare mens het suiwer motiewe en hy kom op vir wat reg is.