Isaiah 32:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die gemene mens sal nie meer liberaal genoem word nie, en ook nie die onmenslik sal gesê word dat hy oorvloedig is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas sal nie meer as eerbaar beskou word nie, en ’n skurk sal nie meer gerespekteer word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | die dwaas sal nie meer 'n edele genoem word nie, en van die skelm sal nie gesê word dat hy vernaam is nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas sal nie meer as eerbaar beskou word nie en 'n skurk nie meer as edel beskryf word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sot sal nie meer “edel” genoem word nie, en 'n skurk sal nie as “hoogheid” aangespreek word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand sal dan sê 'n dwaas is 'n goeie mens of 'n skurk is 'n belangrike mens nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal niemand meer dink dat ’n dwaas iemand is op wie jy kan peil trek, of dat ’n skurk goeie motiewe het nie. |