Isaiah 32:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die oë van die wat sien, sal nie dof wees nie, en die ore van die wat hoor, sal luister.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal almal wat kan sien, God raaksien. En almal wat kan hoor, sal na sy stem luister.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal nie meer verblind wees die oë van die wat sien nie; en die ore van hulle wat hoor, sal luister;
Afrikaans 1983 Dan sal die oë van dié wat moet sien, nie meer toe wees nie en sal die ore van dié wat moet hoor, weer kan hoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die oë van hulle wat sien, sal nie meer wegkyk nie, en die ore van hulle wat hoor, sal aandagtig luister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal die oë van almal wat kan sien, nie meer toe wees nie, en almal wat kan hoor, sal dan luister.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal hulle oë en hulle ore oop wees om te sien wat die Here vir hulle wil wys, en te hoor wat Hy vir hulle wil sê.