Isaiah 32:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer dit hael, afdaal op die bos; en die stad sal laag wees op 'n lae plek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook al vernietig hael die woud en word die stad platgevee, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar dit sal hael as die bos inmekaarstort en die stad wegsak in die laagte. |
| Afrikaans 1983 | Al slaan hael die bosse weg, al word die stad met die grond gelyk gemaak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit sal hael wanneer die bos platgeslaan word, wanneer die stad in vernedering neersink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hael sal die bosse stukkend slaan en die mure van die stede sal omval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar eers sal die vyand verwoes word soos wanneer hael die bosse tref en hulle hoofstad sal met die grond gelykgemaak word. |