Isaiah 32:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En my volk sal woon in 'n rustige woning en in veilige wonings en in stille rusplekke; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My volk sal veilig bly, rustig in hulle huise. Hulle sal vrede hê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En my volk sal woon in 'n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus. |
| Afrikaans 1983 | My volk sal in rustige velde woon, in veilige wonings, op plekke waar daar rus is en geen sorge nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My volk sal in 'n tuiste van vrede woon, in veilige woonplekke, in ongestoorde rusplekke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê sy volk sal woon in plekke waar daar vrede is. Hulle sal veilig wees en hulle sal oor niks bekommerd wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My volk sal rustig en sonder bekommernisse in hulle huise kan bly. Hulle sal veilig en onbesorg wees. |