Isaiah 32:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die werk van geregtigheid sal vrede wees; en die uitwerking van geregtigheid stilte en sekerheid tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Reg sal veroorsaak dat daar vrede sal wees. En geregtigheid sal veroorsaak dat almal rustig en veilig sal bly.
Afrikaans 1933/1953 En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid rus en veiligheid tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Wie reg doen, sal vrede hê; wie volhard in regdoen, sal vir altyd rus en sekerheid geniet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die uitwerking van geregtigheid sal vrede wees, die uitkoms van geregtigheid kalmte en vertroue vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal altyd rus en vrede hê omdat hulle reg sal doen aan mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit sal die oorsaak wees dat daar vrede in die land is en almal sal vir altyd rus en veiligheid kan geniet.