Isaiah 32:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal reg in die woestyn woon, en geregtigheid bly in die vrugteland. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Regverdigheid sal in die woestyn heers, en geregtigheid in die vrugbare veld. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die reg woon in die woestyn, en die geregtigheid hou verblyf in die vrugteboord. |
| Afrikaans 1983 | Maar in woestyn en in vrugteboord sal reg geskied en reg gedoen word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sal die reg in die woesteny tuis wees, en geregtigheid sal in die vrugteboord woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die woestyn en tussen die vrugtebome sal die mense reg doen en hulle sal regverdig wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal daar oral in die land reg en geregtigheid wees. |