Isaiah 31:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want in dié dag sal elkeen sy silwerafgode en sy goue afgode wat julle eie hande vir julle tot sonde gemaak het, wegwerp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie dag sal elkeen van julle sy silwer afgode en goue beelde weggooi, die afgode wat julle met julle sondige hande gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want in die dag sal hulle elkeen sy silwerafgode en sy goue afgode verwerp, wat julle hande vir julle tot sonde gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag, wanneer julle elkeen sy afgode weggooi, die afgode van silwer en van goud wat julle self gemaak het en waarmee julle gesondig het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, op daardie dag sal elkeen sy nuttelose afgodsbeelde van silwer en goud verwerp, die beelde wat julle hande vir julle tot sonde gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Eendag sal elkeen van julle sy afgode weggooi, die afgode van silwer en goud wat julle self gemaak het toe julle sonde wou doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet daar kom ’n dag dat julle almal al die sondige goue en silwer afgodsbeelde wat julle gemaak het, sal weggooi. |