Isaiah 31:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bekeer julle tot Hom van wie die kinders van Israel diep in opstand gekom het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom, Israeliete, kom terug na Hom toe, al het julle Hom verraai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bekeer julle tot Hom van wie die kinders van Israel diep afgeval het. |
| Afrikaans 1983 | Israeliete, bekeer julle tot Hom van wie julle so ver verwyder geraak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Keer terug na Hom, teen wie die Israeliete uiters onversetlik was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Israeliete, julle moet terugkom na die Here toe, want julle het ver weggegaan van Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My volk, al is julle opstandige rebelle, draai terug na die Here toe! |