Isaiah 30:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat dit 'n wederstrewige volk is, leuenagtige kinders, kinders wat die wet van die HERE nie hoor nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie mense is koppige rebelle wat weier om hulle te steur aan die opdragte van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is 'n wederstrewige volk, leuenagtige kinders, kinders wat die wet van die HERE nie wil hoor nie; |
| Afrikaans 1983 | Hulle is 'n weerbarstige volk, hulle is mense wat lieg en wat weier om te luister na wat die Here wil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dit is 'n rebelse volk, kinders wat lieg, kinders wat nie wil luister na die Wet van die Here nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is 'n ongehoorsame volk, hulle is soos kinders wat lieg, hulle wil nie luister wat die Here vir hulle leer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want hulle is ’n opstandige klomp leuenaars wat weier om na die Here se raad te luister. |