Isaiah 30:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die Egiptenaars help tevergeefs en sonder doel; daarom het Ek hieroor geroep: Hulle krag is om stil te sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Egipte se beloftes is waardeloos! Ek noem hom die draak wat tot niks in staat is nie.
Afrikaans 1933/1953 En Egipte -- nietig en leeg is sy hulp; daarom noem ek dit: Rahab wat stilsit.
Afrikaans 1983 Egipte is niks, sy hulp beteken niks! Ek noem hom Rahab, die een wat niks kan doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat Egipte betref: Hulle hulp is sinloos en nietig; daarom noem ek haar Rahab die Sittende.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Egipte beteken niks, Egipte kan hulle nie help nie. Hy is 'n monster, maar hy kan niks doen nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Egipte se beloftes is leeg en die hulp wat hy kan gee, beteken niks. Daarom het Ek hom die bynaam Rahab gegee, die monster wat niks beteken nie.