Isaiah 30:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle was almal beskaamd oor 'n volk wat vir hulle geen nut kon wees nie, nie 'n hulp of 'n nut kon wees nie, maar 'n skande en ook 'n smaad.
Afrikaans (NLV) 2011 sal julle teleurgesteld staan. Hy sal julle nie kan help nie. Egipte bring net skande en vernedering!”
Afrikaans 1933/1953 almal staan beskaamd vanweë die volk wat hulle geen voordeel aanbring nie, geen hulp en geen voordeel nie, maar skande en smaadheid daarby.
Afrikaans 1983 maar hulle sal almal teleurgestel word deur dié volk wat nie kan help nie, wat nie hulp en bystand kan verleen nie maar wat skande en vernedering bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle staan almal beskaamd oor 'n volk wat vir hulle van geen nut is nie, wat nie tot hulp, nie tot voordeel is nie, maar net tot skande, en ook bespotting.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar daardie volk beteken niks, hulle sal julle nie kan help nie. Julle sal teleurgesteld wees, en die ander volke sal julle spot.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al wat dit hulle in die sak sal bring, is skande en vernedering, beslis nie hulp nie.