Isaiah 30:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want sy vorste was in Soan, en sy gesante het na Hanes gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Alhoewel sy mag strek tot by Soan en Ganes,
Afrikaans 1933/1953 Want hulle vorste is in Soan, en hulle boodskappers het in Hanes aangekom;
Afrikaans 1983 Die leiers van Juda is al in Soan, sy boodskappers het al in Ganes aangekom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Juda se •hoë amptenare was reeds in Soan, en sy boodskappers bereik Ganes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle amptenare is al klaar in die stad Soan, julle boodskappers het al klaar aangekom in die stad Ganes,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al strek sy mag van Soan tot by Ganes, sal dit hulle niks baat nie. Met hierdie volk sal hulle net aan die kortste ent trek.