Isaiah 30:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop as julle regs en as julle links draai.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.”
Afrikaans 1933/1953 en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan.
Afrikaans 1983 Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is die pad, loop hierlangs.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met julle ore sal julle 'n woord agter julle hoor: “Hier is die pad, gaan daarop, wanneer julle regs of links wil hou!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle op die verkeerde pad loop, dan sal julle hoor dat Hy agter julle praat. Hy sal sê: “Nee, hier is die regte pad, julle moet hier loop.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer julle die pad byster raak, sal julle sy stem agter julle hoor sê: “Hier is die regte pad, loop hierlangs.”