Isaiah 30:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, so sê die Heilige van Israel: Omdat julle hierdie woord verag en op verdrukking en verdraaidheid vertrou en daarop bly; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom antwoord die Heilige van Israel self: “Julle het my waarskuwing geïgnoreer, en eerder vertrou op leuens en bedrog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, so sê die Heilige van Israel: Omdat julle hierdie woord verwerp en vertrou op verdrukking en slinksheid en daarop steun, |
| Afrikaans 1983 | So sê die Heilige van Israel: Julle het my waarskuwing verwerp, julle het julle vertroue gestel in geweld en bedrog en daarop gesteun. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, so sê die Heilige van Israel: “Omdat julle hierdie woord verwerp het, vertrou het op afpersing en skelmstreke, en daarop gesteun het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sê die Heilige God van Israel nou: “Julle het nie geluister na wat Ek vir julle gesê het nie, julle het gedink dit is reg om mense te verdruk en te bedrieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar nou sê Israel se heilige God vir julle: “Julle het my waarskuwing verwerp omdat julle staatmaak op afpersing en bedrog. |