Isaiah 30:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan weg uit die pad, draai af van die pad af, laat die Heilige van Israel voor ons ophou.
Afrikaans (NLV) 2011 Vergeet van al die slegte dinge! Ons het meer as genoeg gehoor van die ‘Heilige van Israel’. Ons is moeg om te hoor wat Hy kwansuis vir ons wil sê!”
Afrikaans 1933/1953 wyk af van die weg, buig af van die pad, laat die Heilige van Israel voor ons aangesig verdwyn!
Afrikaans 1983 Gee pad voor ons, moenie voor ons kom staan nie; laat die Heilige van Israel uit ons teenwoordigheid verdwyn!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wyk af van die pad! Draai af van die gebaande weg! Hou op om ons lastig te val met die Heilige van Israel!’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sê: “Gaan weg, moenie met ons praat oor die Heilige God van Israel nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee pad voor ons met julle doemprofesieë. Ons is moeg daarvoor. Ons het meer as genoeg gehad van julle praatjies oor die heilige God van Israel. Hou op om vir ons te preek!”