Isaiah 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy poorte sal weeklaag en rou; en sy wat woes is, sal op die aarde sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ingange van Jerusalem sal rou en huil. Die mense van die stad sal verlate op die grond sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy poorte sal klaag en treur, en hy sal uitgeskud op die aarde sit. |
| Afrikaans 1983 | Jou poorte sal treur en rou, en jy sal sonder mense sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sion se ingange sal weeklaag en treur, kaalgestroop van mense, sal sy op die grond sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stad sal wees soos 'n vrou wat kaal op die grond sit en huil en treur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal ’n groot gehuil en getreur by die stad se hekke wees. Die stad sal soos ’n misbruikte vrou lyk wat kaal op ’n hopie in die stof bly sit. |