Isaiah 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die verwisselbare klere, en die mantels en die wimples en die brosspelde,
Afrikaans (NLV) 2011 partytjieklere, mantels, tjalies en handsakkies,
Afrikaans 1933/1953 die feesklere en die manteltjies en die tjalies en die handsakkies;
Afrikaans 1983 feesklere, mantels en tjalies, handsakkies
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die feesklere, mantels, skouermantels en handsakkies,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die mooi rokke, die doeke om hulle skouers, die handsakkies,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) deftige partytjierokke, mantels en serpe, handsakkies