Isaiah 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hoede en die versierings van die bene en die hoofbande en die tafels en die oorringe,
Afrikaans (NLV) 2011 hooftooisels, voetkettinkies en versierde gordels. Hulle gelukbringertjies sal weg wees,
Afrikaans 1933/1953 die hoofversiersels en die voetkettinkies en die pronkgordels en die reukflessies en die towermiddels;
Afrikaans 1983 en hooftooisels, voetkettinkies, versierde gordels, reukwater en gelukbringertjies,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die kopbande, enkelkettings en lyfserpe, die reukflesse, amulette,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die kop-ringe en die kettings om hulle enkels, die mooi gordels om hulle lyf, die reukwater, die juwele om hulle nekke,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en kopdoeke, voetkettinkies, versierde gordels, parfuum en gelukbringertjies,