Isaiah 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die magtige man en die krygsman, die regter en die profeet en die verstandige en die ou,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy gaan elkeen van die leiers van die volk vernietig: helde, soldate, regters, profete, waarsêers, ouderlinge,
Afrikaans 1933/1953 die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste;
Afrikaans 1983 elke weerbare burger, elke soldaat, regter, profeet, waarsêer, leier,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) op helde en krygsmanne, regters en profete, voorspellers en oudstes,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal almal wegvat: die soldate, die mense wat weet hoe om oorlog te maak, die regters, die profete en die mense wat dink hulle weet wat ander mense nie kan weet nie, die leiers,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook hulle leiers, elke soldaat, regter, profeet, waarsêer, amptenaar,