Isaiah 3:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE staan op om te pleit en staan op om die volk te oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here maak Hom klaar om die volk te oordeel. Hy staan reg om téén sy mense op te tree! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE staan daar om 'n regstryd te voer: Hy tree op om die volke te vonnis. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is gereed vir die regsaak, Hy staan klaar om oor die volk te oordeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het sy plek ingeneem vir die hofstryd; Hy staan gereed om mense te oordeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is die Regter, Hy wil die volke straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here neem sy plek in die hofsaal in en die groot aanklaer is gereed om sy saak te stel. |