Isaiah 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wee die goddeloses! dit sal sleg met hom wees, want die loon van sy hande sal hom gegee word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar verwoesting wag vir die bose. Hulle gaan ook kry wat húlle verdien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wee die goddelose! Met hom gaan dit sleg; want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word. |
| Afrikaans 1983 | Maar ellende wag vir die skuldiges; wat hulle gedoen het, sal aan húlle gedoen word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wee die goddeloses! Dit sal sleg gaan; want wat hulle hande aangerig het, sal aan hulle gedoen word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar dit sal sleg gaan met die mense wat verkeerd doen, baie sleg, want hulle hou aan om sonde te doen totdat die Here hulle straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar met die slegte mense sal dit moeilik gaan. Dit wat hulle aan ander mense gedoen het, sal nou na hulle toe terugkom. |