Isaiah 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal rondom jou laer opslaan en jou met 'n berg beleër en vestings teen jou oprig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou vyand word. Ek sal Jerusalem omsingel en sy mure aanval. Ek sal beleëringswalle bou teen die mure en dit vernietig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal in 'n kring teen jou laer opslaan en jou met wagposte beleër en skanse teen jou oprig. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou van alle kante af beleër, Ek sal wagposte inrig rondom jou en beleëringswalle teen jou opgooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal jou reg rondom beleër, Ek sal jou met wagposte omring, beleëringswerke teen jou oprig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die tente van my soldate opslaan rondom die stad, en Ek sal torings bou en groot hope grond teen die stad se mure gooi sodat die soldate oor die muur in die stad kan kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou van alle kante af aanval en jou mense van die buitewêreld afsny. |