Isaiah 29:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook hulle wat van gees dwaal, sal tot insig kom, en die wat gemurmureer het, sal leer leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal dié wat afgedwaal het, die waarheid glo. En hulle wat aanhoudend kla, sal hulle laat leer. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle wat dwalende van gees is, sal insig verkry, en die murmureerders sal lering aanneem. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal dié wat gedwaal het, insig kry, en dié wat gedurig foutgevind het, sal hulle laat leer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sal hulle wat verbyster van gees is, insig leer ken, en hulle wat gemurmureer het, sal onderrig aanvaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party mense se koppe is nou deurmekaar, maar hulle almal sal dan verstaan, almal wat nou ontevrede is en kla, sal dan graag wil leer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal dié wat die pad byster geraak het, weer rigting kry en dié wat met alles ontevrede was, gewillig wees om te leer. |