Isaiah 29:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die boek word aan die ongeleerde oorhandig en gesê: Lees dit tog, en hy sê: Ek is nie geleerd nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as jy dit vir mense gee wat nie kan lees nie, sal hulle antwoord: “Jammer, maar ons kan nie lees nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Of hulle gee die boek aan iemand wat nie kan lees nie, met die woorde: Lees dit tog! Maar hy sê: Ek kan nie lees nie. |
| Afrikaans 1983 | Of jy gee die boek vir iemand wat nie kan lees nie en jy vra: “Lees dit asseblief vir my,” en hy sê: “Ek kan nie lees nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die boekrol word dan gegee aan iemand wat nie skrif ken nie, met die woorde: “Lees dit asseblief!” Dan sê hy: “Ek ken nie skrif nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Of jy gee die boek vir iemand wat nie kan lees nie, en jy sê vir hom: “Lees asseblief,” en hy sê: “Ek kan nie lees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En as jy dit vir iemand sou gee wat nie kan lees nie, sal hy sê: “Ek kan nie lees nie.” |